MARINDA SE PASTA:By Berie Smith in KITSKOS · 1 pak pasta van jou keuse1 pakkie spek2 blikkies gerookte mossels1 blikkie tamatie en uie smoor knoffelwitsous of kaassous (sommer die kits pakkies of nog beter maak jou eie) gerasperde kaas Kook die pasta volgens die aanwysings intussen braai die spek tot lekker bros, voeg knoffel by en braai 1 minuut gooi tamatie en uie smoor by dreineer olie van ...
1 blik heel tamaties (of tamatie en uie smoor) sout en peper na smaak METODE: 1. Vryf die olie en asyn oor die skenkels en maak seker daar is 'n klein bietjie olie onder in die pot. 2. Plaas die skenkels op die bodem van die pot sodat hulle langs mekaar en plat le. 3.